Comunidade
Didie Van Rensburg 
 
Didie Van Rensburg
Feminino
30-39
África do Sul
South Africa
 
Deysel Web Site
Van Rensburg Web Site
Brian Frederick van Wyngaardt  (  África do Sul ) 
Hello Didie, my naam is Brian van Wyngaardt ek sukkel ook met die "Janse van Rensburg" nageslagte en dan so ook met die "van Wyngaardt" nageslagte. Hulle is van die Wes Tvl, as jy my kan help sal ek dit wardeer het ook te Pretoria in die argiewe rond gesoek. Sterkte en hoop jy kom reg. My web site is van Wyngaardt. Alles wat mooi is vir die Kers tyd
Liana vd Westhuizen  (  África do Sul ) 
Hallo Didi, ek het 'n nuwe speelding ontdek. Ek is Liana vd Westhuizen. My oupa is Gert, jou oupa Jan se broer. Adele Tillema is nie een van die broers of susters, sy is die stigter van die website en die een wat ons bymekaar bring. Ek sukkel met die res van my familie se stambome. dis en het el in Pretoria en onlangs in Kaapstad 'n onsuksesvolle draai gemaak, gelukkig vir internet, so sal ons wel kry wat ons soek. Groete
Liana vd Westhuizen  (  África do Sul ) 
Ek sien die drukkersduiwel was met my, ek wou se dat ek in Pretoria se argief ook was, die van der Westhuizens se inligting opgespoor het asook die Heunis/Heunes familie.
Acerca de nós | O nosso blogue | Privacidade | Termos | Contar a um amigo | Mapa do sítio | Fóruns | Ajuda
Português