Comunidade
Adri 
 
Adri
Feminino
50-59
África do Sul
South Africa
Kuilsriver
Piet Potgieter
University of Pretoria
University of Stellenbosch
Manager: Postgrad Admin, UCT
 
Music, books, genealogy, sport (especially rugby and cricket)
I am a readaholic - love all good books
The unbearable lightness of being, Patch Adams (because of Robin Williams, and because I have met and chatted to the real Patch Adams)
Schubert; Beethoven; Mozart, etc
A flight into my own mind on the wings of the music of one of my favourite composers
Winckler, Vermaak, Kruger, Viljoen, Engels, Pieters, Wentzel, De Wet, Kolbing
Get to know me and you can see for yourself. Walter, my husband, and I are soul mates. That is something that brings us both great joy and contentment.
 
758256 (Kindo) Web Site
Esme & Las
Fourie - Botha Web Site
Jacek Lowinski
Mahne Web Site
Mare/Maree Family in South Africa
Pieters Web Site
Seidler Web Site
Vermaak and Winckler Family Website
Esme Botha  (  África do Sul ) 
Hello Adri, dit is 'n fantastiese site. Ek sal vir jou foto's stuur. Kan jy net ons van regmaak asseblief. Dit is nie Samual nie maar wel Samuel. Ek gaan so deur die foto's en onthou die huis waarin julle gebly het en jou ouma ons ouma grootjie wat altys so siek was. Kerstye wat almal so saam gekom het en musiek gemaak het met lepels en deksels en nog wat. Die goeie ou tye. Baie geluk met jou site, dit is wonderlik. Karin Samuel
Adri  (  África do Sul ) 
Hallo Karin, Baie dankie. Dit is baie werk maar dit gee my groot vreugde. Hopelik sal daar iemand in die nageslagte wees wat belangstel om te weet waa hulle vandaan kom.

Ek sal die naweek julle van regmaak. Stuur gerus vir my fotos na my epos adres: adri.winckler@gmail.com

Groete aan julle albei
Adri
Didie Van Rensburg  (  África do Sul ) 
Adri, ek het toevallig vandag, na amper 'n jaar weer met my stamboom aangegaan. Ek het toevallig gesien dat jy my site besoek het, so ek wou net weet of enige van my vanne verband hou met joune?
Groete Didie van Rensburg
Adri  (  África do Sul ) 
Hallo Didie, Ek het 'n tante wat met 'n van Rensburg getroud was. Haar naam was Chrissie van Graan en haar man Hans Janse van Rensburg. Hulle het drie kinders gehad - 2 dogters en 'n seun Freek.

Kyk reus na die webwerf, miskien beteken dit iets vir jou.

Groete
Adri
Didie Van Rensburg  (  África do Sul ) 
Adri,
Dankie vir die terug antwoord! Ek wardeer dit baie! Die Van Rensburgs is vir my nag. Van selfsprekend is ek met
'n Van Rensburg getroud, en my skoonpa het nie veel
inligting vir my nie. Ek het toe 'n nuwe stamboom begin met die van Rensburg stamvader, en nou werk ek my pad af ondertoe. Glo my, dis groter as my eie stamboom, met bykans 900 name! Ek het dit nog nie gepubliseer nie. Ek sal dit wel later doen, en dit maar "private" hou, en jou uitnooi as 'n "member" op my stamboom. Ek wil net weet of jy my dalk met iets kan help. Almal het insae op my huidige stamboom. Dink jy dit is wys, of moet ek hom eerder private maak, en hoe doen ek dit? Sal dit dan nog steeds my smart matches wys? Jammer dat ek jou so met vrae peper...
Groete
Didie
Adri  (  África do Sul ) 
Hallo Didie, Ja dis 'n groot ding wat jy aanpak. Ek vind dit nogal handig dat ander mense na my website kan kyk. Maar hulle kan nie enige verstellings maak aan die site nie. Ek is die enigste persoon wat data wysigings kan aanbring. Jy moet gaan na die gedeelte op die myheritage site waar jy die settings vir jou site insit en daar kan jy dan bepaal toe hoe 'n mate iemand na jou site kan kyk.

Hoop dit help. Skryf gerus weer as jy dink ek kan met iets help.

Groete
Adri
Esme Botha  (  África do Sul ) 
Hello Adri
Ek is gebore 29 Maart 1967. As jy dit vir my kan regmaak op jy site.
Baie dankie, liefde
Esmé
Adri  (  África do Sul ) 
Hallo Esme,
Dankie vir die korreksie. Ek het dit reggemaak. Hoop dit gaan goed met julle. Baie geluk ook aan Las met sy verjaardag die 20e.

Liefde
Adri
Ver tamanho integral
Ver álbum
Acerca de nós | O nosso blogue | Privacidade | Termos | Contar a um amigo | Mapa do sítio | Fóruns | Ajuda
Português